Month: April 2014

Tri-Celebration

by

  April is ‘n baie belangrike maand in die Snyman huis. Dan word daar ‘n huweliksherdenking en 2 verjaardae sommer 3 dae in ‘n ry gevier. Die 7de het ons, ons 7de huweliksherdenking gevier. Die 8e was manlief se verjaardag en die 9e was dit my voorreg om nog ‘n lewensjaar te vier. En ek […] Read more…

Translate »