Beatrix sê Raak Tunisiese Hekel Baas / Beatrix says Master Tunisian Crochet

by

R 310.00

Clear

Description

Tunisian crochet is a very old crochet technique that has made a huge comeback. This popular art form used to be synonymous with thick, heavy blankets, but nowadays crochet fans break away from this traditional style and experiment with exciting new stitches and techniques. Tunisian crochet now consists of beautiful lacey patterns, interesting forms and colourful designs!

Beatrix says: Master Tunisian Crochet is a comprehensive guide that will teach you this amazing craft step by step. With the help of stunning full-colour photos you will master about 40 different stitches and other crochet tricks.

Beatrix says: Master Tunisian Crochet will teach you:

• How to use different hooks for Tunisian crochet
• How to read patterns and understand diagrams
• The meaning of abbreviations and symbols
• How to spot and fix problems
• How to make 40 different stitches
• How to incorporate colours and forms


Tunisiese hekelwerk is ’n baie ou hekeltegniek wat tans ’n oplewing beleef. In die verlede was Tunisiese hekel sinoniem met dik, swaar komberse, maar deesdae breek hekelaars weg van dié tradisionele styl en eksperimenteer met opwindende nuwe steke en tegnieke. Nou bestaan Tunisiese hekel uit fraaie kantpatrone, interessante vorms en kleurryke ontwerpe!

Beatrix sê: Raak Tunisiese hekel baas is ’n volledige gids wat jou leer om dié gewilde hekeltegniek te bemeester. Met die hulp van pragtige volkleurfoto’s leer jy stap-vir-stap sowat 40 verskillende steke en ander hekelkunsies.

Beatrix sê: Raak Tunisiese hekel baas verduidelik onder meer:
• Hoe om verskillende hekelpenne vir Tunisiese hekelwerk te gebruik
• Hoe om patrone te lees en diagramme te verstaan
• Waarvoor afkortings en simbole in Tunisiese hekel staan
• Hoe om probleemareas raak te sien en reg te maak
• Hoe om 40 verskillende steke te maak
• Hoe om kleure en fatsoene in patrone te verweef

Beatrix Snyman is ’n kundige hekelaar wat reeds sedert 2012 hekelklasse en – werkswinkels aanbied. Sy ontwikkel oorspronklike hekelpatrone en het ook haar eie reeks alpakka- en merinohekeldraad bekendgestel.

Additional information

Weight N/A
Language

Afrikaans, English

Beatrix

You might also like

Leave a Reply

Translate »